Wednesday, March 18, 2009

Hostex



Ons was gister by Hostex in Sandton. Dit was 'n wonderlike ervaring om te sien hoe ander sjefs werk en dinge hanteer. Toe ons deur al die uitstalings geloop het,het dit my baie opgewonde gemaak. Ekt 'n paar idees gesien vir as ek eendag my eie restaurant of hotel wil oopmaak. Ek sal graag weer in die toekoms weer Hostex besoek. Ek kan nie wag vir die volgende fees wat ons gaan besoek nie.