Tuesday, October 6, 2009

Clean as you go !!!


Ek, Chane, Lana en Babara in Naboom toe ons 'n skool gaan besoek het. Ons het die matrieks meer vertel van SOndela Akedemie en die kursusse wat Sondela aanbied... Dit was die eerste keer wat ek saam met die 3 gegaan het en ek het glo hopeloos te veel gepraat , maar dit het baie goed afgeloop.


Die chemikaliee stoor by SSB.
Soorte chemikaliee:
Multi purpose, Glass cleaner, Bathroom cleaner, Wood polish, Air freshner, Oven cleaner, Citro max ens.

Dis belangrik om altyd beskermings klere aan te he as jy met chemikaliee werk sodat dit jou uniform en jouself te beskerm.